Please note this is the webtickets test environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
Kontemporêre musiek
MET Mathys Roets TEKS EN REGIE Mathys Roets MUSIEK Leonard Cohen VERVAARDIGER MVA Produksies
Mathys Roets is een van die min kunstenaars in Suid-Afrika wat reg laat geskied aan Leonard Cohen se musiek. Ingesluit is van sy gewildste liedjies, van “Famous Blue Raincoat” en “Suzanne” tot “Hallelujah” en van die laastes wat Cohen opgeneem het. ’n Meesleurende reis deur die lewe van hierdie musieklegende se musiek wat aangevul word deur Roets se stories oor elke liedjie, soos deur Cohen vertel.
Afrikaans • Gesin • 70 min.