Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Luna Paige: Die reisigers

Luna Paige: Die reisigers

Luna Paige: Die reisigers

from 01 Apr 2026 10:00

About

Musiekteater

MET Luna Paige

Luna Paige sing oor die “groot reis” en die immer ontwykende eindbestemming. Sy verken ruimtes waar beweging, stilte van gees, selfliefde en aanvaarding harmonie bring. Sy stel gehore bekend aan die musiek wat sy tydens haar Suid-Afrikaanse én Europese reise, onder meer die Spaanse Camino, geskryf en by die huis getoonset het. As anonieme voyeur het sy soms wel in gesprek getree en saam gewonder oor die groot verskille, maar, belangriker, oor die groot ooreenkomste wat alle reisigers op hierdie wonderbaarlike planeet aan mekaar bind. Benoem as beste musiekproduksie by Momentum Aardklop in 2025.

Afrikaans • Gesin OB • 75 min.

Venue

Die Windpomp (Cowleylaan)  Location on Google Maps

September 2026

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
 
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30