Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Hoort

About

Kabaret

MET Stephanie Baartman en Janine Neethling (klavier) TEKS Stephanie Baartman en Johann Slabbert REGIE Elzabé Zietsman VERHOOGBESTUURDER Johann Slabbert VERVAARDIGER Drama Drama

’n Semi-outobiografiese kabaret wat jou laat lag, huil en met nuwe oë na jou eie storie laat kyk. Dit vertel die verhaal van Stephanie, die dogter van twee pastore, wat haar plek in die wêreld soek te midde van haar gemengde agtergrond en ons komplekse geskiedenis. Met humor, patos en ’n mengsel van koortjies, ghoema, jazz en oorspronklike Afrikaanse komposisies besef sy: Om in te pas is een ding, maar om te behoort, is iets heeltemal anders.
Benoem vir ’n Woordtrofee van die Toyota Stellenbosch Woordfees 2025 in die kategorie uitsonderlike bydrae tot kontemporêre musiek: klein groepe. Wenner van die Woordtrofee vir uitsonderlike bydrae tot kontemporêre musiek: klein groepe by die Toyota Stellenbosch Woordfees in 2025.

Afrikaans • Gesin • 80 min.

Venue

Absa Studio ( Langenhovenweg )  Location on Google Maps

Hoort

01-APR-2026 10:00

R180 - R220

02-APR-2026 16:30

R180 - R220

04-APR-2026 20:00

R180 - R220