Please note this is the webtickets test environment
Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.
Klassieke musiek
MET Chris Vale, Klaus-Louis Jansen van Vuuren en Eugene Joubert TEKS Klaus-Louis Jansen van Vuuren en Franco Prinsloo REGIE EN ONTWERP Klaus-Louis Jansen van Vuuren MUSIEKREGIE Franco Prinsloo TEGNIESE BESTUURDER JJ Roberts PRODUKSIEBESTUURDER John Robbertse VERHOOGBESTUURDER John Robbertse VERVAARDIGER Franco Prinsloo Produksies
Die Karoo Kunslied ondersoek hoe poësie, die landskap en musiek saamvloei in die Afrikaanse kunslied. Met die musiek van vroeë komponiste soos S. le Roux Marais en Pieter de Villiers tot hedendaagse meesters soos Franco Prinsloo, word die Suid-Afrikaanse landskap in klank vasgevang.
Die program wissel van klassieke toonsettings van Leipoldt en Boerneef tot die luisterliedjie-tradisie van die 1970’s, met werke soos “Toemaar die donker man” en “Kinders van die wind”. Die Karoo dien as emosionele en simboliese kern – ’n klankreis deur verlange, identiteit en verbondenheid.
Afrikaans • Gesin • 80 min.