Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

As die mooi aan ons haak

As die mooi aan ons haak

As die mooi aan ons haak

from 29 Mar 2026 16:30

About

Kabaret

MET Kristi Steyn, Christiaan van Zyl en Krayno Lategan TEKS EN MUSIEKREGIE Kristi Steyn

Kristi Steyn is op reis deur Afrikaans om te bewys dat Afrikaans meer as ’n taal is. Word weggevoer met sang, klavier en tjello tussen nuwe en ou gedigte deur bekendes en onbekendes. Die liedjies en gedigte word verweef met stories en komiese staaltjies oor musiek, skep en die lewe van ’n indringer. Dit handel oor hoe dit voel om te lag, huil en verlang in Afrikaans.
Die teaterstyle van Nataniël en Amanda Strydom word saamgevleg. Kom vier die Afrikaanse taal met saamlag, digkuns en nuwe liedjies in hierdie ode aan teater. Die stories van liefde en leed, lewe en dood, dinge van die aarde en van die hemel moet vertel word.

Afrikaans • Gesin • 60 min.

Venue

Die Windpomp (Cowleylaan)  Location on Google Maps

March 2026

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
 
 
 
 
 
 
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28