Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

GAT

About

Plekspesifieke dansteater

MET Esmé Marthinus, Miché van Wyk, Arnold Klassen, Faroll Coetzee, Georgia Julies, Manon-Lee Saal, Druwayne Strauss en Jered Adonis TEKS Esmé Marthinus en Miché van Wyk REGIE, CHOREOGRAFIE EN ONTWERP Byron Klassen BELIGTINGSONTWERP EN VERHOOGBESTUURDER Oscar Langdown VERVAARDIGER Garage Dance Ensemble

GAT is ’n rou en kragtige dans-en-teaterproduksie. Die groep reis op ’n bakkie vol gebede deur emosies van swaarkry tot vreugde en gee gestalte aan hul gemeenskap se stories.
Met beweging, teks, klank en elemente van die aarde, bied hul ’n ritueel van skepping en vernietiging, geboorte en dood – ’n eerlike huldeblyk aan die geheue en veerkrag van ’n stukkende, maar lewenskragtige gemeenskap.

Afrikaans • Gesin • 50 min.

Venue

Iewers (Ovaalbaan)  Location on Google Maps

GAT

29-MAR-2026 19:30

R140 - R170

30-MAR-2026 19:30

R140 - R170