Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Die gebed van ’n halfmens

Die gebed van ’n halfmens

Die gebed van ’n halfmens

from 30 Mar 2026 18:30

About

DEBUUT

Plekspesifieke drama

MET Tobie Cronjé, Annelisa Weiland, Marlo Minnaar, Brendon Daniels, Alyssa Dionne en Gretha Brazelle TEKS EN REGIE Nicola Hanekom MUSIEK Braam du Toit CHOREOGRAFIE Fiona du Plooy BELIGTING EN VERHOOGBESTUURDER Elana-Marié Snyman VERVAARDIGERS haasenkaas en KKNK

Op ’n stortingsterrein buite Oudtshoorn wag ’n voorspelling van waarheen die mensdom dalk op pad is. Dié drama ondersoek die impak van tegnologie: Skouspel of gruwel? Wittgenstein het gesê dat die menslike liggaam die mees akkurate skets van ’n mens se siel is.
So, wat gebeur as tegnologie binne ons biologie geïntegreer word? Hoe beïnvloed dit ons evolusie? Hoe beïnvloed dit ons intelligensie en wat word van ons siel? Die karakters se enigste toevlug is ’n ashoop. Wat is die menslike liggaam en ’n lewe werd? Die teks is oorspronklik as deel van die KKNK se 10de Teksmark by die Baxter-teater voorgelê.

’n Produksie van haasenkaas en die KKNK, moontlik gemaak deur NATi.

Afrikaans • Geen o. 16 T, V • 70 min.

Venue


Select your date and time below to get started.

Or, switch to WhatsApp and complete your purchase without logging in.

March 2026

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
 
 
 
 
 
 
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29