Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Akrasia

About

FEESDEBUUT

Tragikomedie

MET Heinrich Wentzel en Ancois Bodenstein TEKS Kristen Fichardt en Shannon Hendry REGIE Kristen Fichardt VERHOOGBESTUURDER Shannon Hendry ASSISTENTVERHOOGBESTUURDER Sonja Louw VERVAARDIGER Wow Bonn Collective

Akrasia selfstandige naamwoord (uh-krey-zhee-uh)
Die handeling om, ondanks die feit dat jy weet jy behoort iets nie te doen nie, dit steeds te doen.

Dit is die eerste herdenking van Reuben se ma se dood. Hy bied ’n kunsuitstalling aan, getiteld Rou Moeder. ’n Huldeblyk, of eerder ’n finale totsiens, met sy ma as die middelpunt van alles.
Totdat sy nie is nie. Die uitstalling ontaard in ’n aand met ’n snaakse jong vrou, ’n Weense worsie en ’n ma wat nog nie heeltemal gereed is om aan te beweeg nie. ’n Gebroke hart is genoeg om met die noodlot te dans: Smart hou immers daarvan om rou bedien te word.

Oorspronklik ontwikkel vir die Universiteit Stellenbosch-dramadepartement se Première Teaterfees, ondersteun deur NATi. Speelvak ondersteun deur die Johann Brink Trust.

Engels en Afrikaans • Geen o. 13 T • 55 min.

Venue

AKTV-Griesselsaal (Langenhovenweg)  Location on Google Maps

January 2027

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
 
 
 
 
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31