Webtickets - With/draw

Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

   Please choose a section by clicking on the seating plan graphic or the section blocks below
03-APR-2026 17:30

With/draw

AKTV-Griesselsaal (Langenhovenweg)

AKTV-Griesselsaal (Langenhovenweg)
Admission R100.00
Vriende van die KKNK R90.00
Add to Calendar
DEBUUT

Fisieke teater

MET Diniva Marais en Aaminah Souma REGIE EN CHOREOGRAFIE Wyatt Afrika VERHOOGBESTUURDER Maseegha Moos

Mense kom en mense gaan, maar familie is vir ewig ... reg? Twee susters verlustig hulle in die vreugdes van hul verhouding, bou aan die band tussen hulle en skep saam herinneringe. Maar wat gebeur wanneer een van hulle begin wegkwyn en haar losmaak van hierdie band, en wat gebeur wanneer die ander een weggeruk word daarvan? Kom saam op hul reis en deel in hul ervaring in With/Draw.

Ondersteun deur die Wes-Kaapse departement van kultuursake en sport.

Engels • Geen o. 10 OB • 40 min.