Webtickets - Sade in Hollandse kombuise

Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Sade in Hollandse kombuise

   Please choose a section by clicking on the seating plan graphic or the section blocks below
30-MAR-2026 11:00

Sade in Hollandse kombuise

AKTV-Griesselsaal (Langenhovenweg)

AKTV-Griesselsaal (Langenhovenweg)
Admission R100.00
Vriende van die KKNK R90.00
Add to Calendar
Drama

MET Christine van Hees TEKS Christine van Hees REGIE Campbell Meas VERVAARDIGER Spark in the Dark

Susan, ’n jong Suid-Afrikaner wat in ’n Afrikaanse huis gebore is maar net Engels praat, gaan op ’n soektog na haarself. Is sy ’n “Boeremeisie”? Nie as sy dit kan verhoed nie. Maar wat is sy dan? Watter sade groei in haar en watter dele van Afrikaans het wortelgeskiet? In hierdie eenvrouvertoning probeer Susan opdiep wie sy is en waar sy hoort, te midde van die sade en onkruid van haar Afrikaanse erfenis en besmette geskiedenis.