MET verskeie kunstenaars VERVAARDIGER Spark in the Dark
Die opwindendste vertoonvenster vir nuwe werk. Play Things is Suid-Afrika se gunstelingruimte vir nuwe werk. Monoloë, sketse, towerkuns, komedie, teksvoorlesings, narrespel en meer. Kyk hoe jou gunstelingkunstenaars hul nuwe idees en onafgeronde werke toets voordat dit volwaardige produksies word, of ontdek opkomende talent nog voordat hulle die aandag trek.