Webtickets - Kenan ennie Klopse

Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Kenan ennie Klopse

   Please choose a section by clicking on the seating plan graphic or the section blocks below
03-APR-2026 20:00

Kenan ennie Klopse

AKTV-Griesselsaal (Langenhovenweg)

AKTV-Griesselsaal (Langenhovenweg)
Admission R100.00
Vriende van die KKNK R90.00
Add to Calendar
Fisieke teater

MET Wyatt Afrika, Jasmine Maduna, Alyssa Jacobs en Mia Groenewald TEKS, CHOREOGRAFIE EN VERVAARDIGER Alyssa Jacobs REGIE Jean-Marié Koekemoer MUSIEK Mia Groenewald VERHOOGBESTUURDER Jairus Fritz

’n Storie oor belonging. Kenan sit vas tussen wat sy mense sê hy móét wies en wat sy drome vir hom fluister assit stil raak. Gevang tussen sy eie drome ennie shadow van sy oupa se legacy. Hy dra sy mense se stories in sy lyf, hulle pyn lê swaar in sy voete.