Webtickets - Soos ’n lafenis

Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Soos ’n lafenis

   Please choose a section by clicking on the seating plan graphic or the section blocks below
30-MAR-2026 13:30

Soos ’n lafenis

Die Windpomp (Cowleylaan)

Die Windpomp (Cowleylaan)
Admission R160.00
Vriende van die KKNK R145.00
Add to Calendar
Kontemporêre musiek

MET Koos van der Merwe en Ryno Grobbelaar TEKS EN VERVAARDIGER Koos van der Merwe

In Soos ’n lafenis stel Koos van der Merwe sy nuwe digbundel, die armkant van rykdom, bekend. Daar is groot afwagting nadat sy gedigte oor die afgelope maande deur meer as 500 000 mense op sosiale media gelees is. Saam met hom op die verhoog is ’n kitaarspeler en sanger van formaat – Ryno Grobbelaar van Rhino and the Rasta-faam. ’n Hele paar eerstes word gehoor, maar omdat Koos ook die uitreiking van sy eerste album 35 jaar gelede vier, word een of twee nostalgiese nommers van dekades gelede ook afgestof. ’n Konsert wat die hartsnare sal roer.

Afrikaans • Gesin • 90 min.