Webtickets - Ommitafel

Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

   Please choose a section by clicking on the seating plan graphic or the section blocks below
03-APR-2026 10:00

Ommitafel

Die Windpomp (Cowleylaan)

Die Windpomp (Cowleylaan)
AdmissionR105.00
Vriende van die KKNKR95.00
Add to Calendar
DEBUUT

Musiekteater

MET Steffie le Roux en Mariette Galjaard TEKS Steffie le Roux REGIE Pierre-André Viviers MUSIEK Steffie le Roux en Mariette Galjaard

Kom sit. Hier waar stories nog warm is en herinneringe soos stoom oor die geregte hang. Ommitafel is ’n intieme musikale reis oor mense, maaltye en momente wat ons bind. Een vrou deel haar kombuis, haar lag, haar verlange. Die lewe wat was, wat steeds gebeur, ’n familierusie, begrafnistoebroodjies en bredie, ’n nuwe liefde of net koue frikkadelle en die waarheid. Hier waar brood gebreek en harte geheg word, hier is jy welkom, ommitafel.

Afrikaans • Geen o. 13 T • 70 min.