Webtickets - Rescue Remedy

Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Rescue Remedy

   Please choose a section by clicking on the seating plan graphic or the section blocks below
02-APR-2026 17:30

Rescue Remedy

AKTV-Griesselsaal (Langenhovenweg)

AKTV-Griesselsaal (Langenhovenweg)
Admission R100.00
Vriende van die KKNK R90.00
Add to Calendar
Komediedrama

MET Roland du Preez TEKS Roland du Preez REGIE Tailyn Ramsamy VERVAARDIGER Remedy Productions

Niemand het ’n gemaklike verhouding met hul pa nie. Rescue Remedy is ’n queer kind se skreeusnaakse, tragiese poging om hul kragdadige pa halfpad te ontmoet. Letterlik, op die N2. Met hoogtepunte uit ’n plofbare verhouding wat ter sprake kom, word die liefde, misverstande en woede tussen ’n pa en kind blootgelê, wat alles terugskouend ook snaaks is.