Webtickets - Granaatsap

Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

   Please choose a section by clicking on the seating plan graphic or the section blocks below
28-MAR-2026 09:00

Granaatsap

AKTV-Griesselsaal (Langenhovenweg)

AKTV-Griesselsaal (Langenhovenweg)
Admission R100.00
Vriende van die KKNK R90.00
Add to Calendar
DEBUUT

Surrealistiese tragikomedie

MET Zara West, Ancois Bodenstein, Enzo Cocciante, Jean Retief en Kristen Fichardt TEKS EN REGIE Lisa Kukard VERHOOGBESTUURDER Jurie Boshoff VERVAARDIGER Première Teaterfees

Ná haar heilige droom word Ouma ’n selfaangestelde profeet. En haar huis word haar tabernakel. Daar waar die Onse Vader talm en oorlede Albertus lê, groei die heilige granaatboom – bewyse van Ouma se offerande. Met haar lojale dominee, die twee verbode granate en ’n tingerige kleinkind, hoop Ouma om haar visioene van die nuwe messias te verwesenlik. Maar sy het ’n probleem. Die Dag van die Rooi Son het aangebreek en Ouma se kleindogter is nog nie vrugbaar nie ...