Webtickets - Filled

Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

   Please choose a section by clicking on the seating plan graphic or the section blocks below
30-MAR-2026 15:30

Filled

AKTV-Griesselsaal (Langenhovenweg)

AKTV-Griesselsaal (Langenhovenweg)
Admission R100.00
Vriende van die KKNK R90.00
Add to Calendar
Drama

MET Tshiamo Moretlwe TEKS Tshiamo Moretlwe REGIE Roshina Ratnam VERHOOGBESTUURDER Dara Beth VERVAARDIGER Spark in the Dark

Wanneer haar private afgryslikheid ’n publieke spektakel word, kom die werklikheid in opstand. Almal het iets te sê: Haar bestuurder, daardie vrou by joga, maar niemand luister werklik nie. In ’n wêreld waar surrealistiese metafore hul weg tot in korporatiewe vergaderings vind en vape-dampe in die lug hang, ondersoek Filled die absurditeit van verwagting en die druk om skuld te aanvaar.