Webtickets - Magda Louw en haar Erhard: How Louw can you go?

Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

Magda Louw en haar Erhard: How Louw can you go?

   Please choose a section by clicking on the seating plan graphic or the section blocks below
30-MAR-2026 16:00

Magda Louw en haar Erhard: How Louw can you go?

kykNET Hoërskool Oudtshoornsaal.

kykNET Hoërskool Oudtshoornsaal
AdmissionR200.00
Vriende van die KKNK R180.00
Add to Calendar
Komedie

MET Hannes van Wyk en Desiré Gardner TEKS Desiré Gardner REGIE Desiré Gardner en Hannes van Wyk VERHOOGBESTUURDER Gerrie Visser PRODUKSIEBESTUURDER Nelius Ferreira VERVAARDIGER Artist Warehouse

Magda en Erhard het beplan om die gehoor te beïndruk – goeie storie, goeie humor, goeie waarde vir geld. Maar Erhard vergeet waar hy is, Magda probeer red wat te redde is, en die dans ... wel, dis maar “Louw-warm”. Tog groei daar, tussen die chaos en die komedie, ’n eerlike gesprek oor die kuns van oudword en die lewensprente wat ons almal verf. Deur lag en nostalgie ontdek hulle dat selfs wanneer die verf opdroog, bly daar steeds kleur oor om te bewonder.