Webtickets - Doolhof

Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

   Please choose a section by clicking on the seating plan graphic or the section blocks below
02-APR-2026 17:00

Doolhof

Laerskool Wesbank-teater (Vredestraat) - Door Deal

Laerskool Wesbank-teater (Vredestraat)
Admission R150.00
Vriende van die KKNKR135.00
Add to Calendar
Drama

MET Minke Marais en Vian Singleton TEKS EN REGIE Robert Kruger

’n Jong paartjie is vasgevang in die kronkels van liefde, geloof, seksuele grense en verwagtinge wat in elke gesprek vlamvat. Ewan wil ’n toekoms hê met standvastige liefde, ’n huwelik en alles wat daarmee saamgaan. Joey kyk vas in haar geloof, haar beginsels en haar diepste begeertes. Met poëtiese monoloë, realistiese konfrontasies en stiltes wat dikwels meer as woorde sê, delf Doolhof in die werklike vrae wat jong volwassenes vandag vra: Hoe werk liefde as jy steeds na jouself soek? Hoe ver is te ver? Is ek genoeg? Dis rou, dis real, dis onvoorspelbaar.