Webtickets - Back 2 Back

Please note this is the webtickets test environment

Tickets purchased here are not valid. Click here to go to the official Webtickets website.

   Please choose a section by clicking on the seating plan graphic or the section blocks below
31-MAR-2026 20:00

Back 2 Back

Die Windpomp (Cowleylaan)

Die Windpomp (Cowleylaan)
Admission R150.00
Vriende van die KKNKR135.00
Add to Calendar
Musiek en storievertelling

MET Loukmaan Adams en Alistair Izobell TEKS EN REGIE Loukmaan Adams en Alistair Izobell VERVAARDIGERS Loukmaan Adams Productions en Alistair Izobell Productions

Back 2 Back bring Loukmaan Adams en Alistair Izobell saam in ’n eerlike, vermaaklike gesprek oor hul lewens – hul grootwordjare, persoonlike uitdagings en geestesgesondheid. Deur stories, lag en musiek deel hulle hul insigte, besinnings en oomblikke van veerkragtigheid, en bied aan die gehoor ’n opregte, herkenbare ervaring wat jou sal inspireer om bande te smee en gesprekke aan te knoop.

Afrikaans en Engels • Geen o. 16 T • 75 min.